Sport is net sinvol wanneer die wen-motief nie belangrik is nie (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)
 

Sport is net sinvol wanneer die wen-motief nie belangrik is nie (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)

Produknommer A0194

Sport is net sinvol wanneer die wen-motief nie belangrik is nie

Sport is net sinvol as die wen-motief opsy geskuif word.

As jy ‘n pakslae soos ‘n man kan vat, sê dit iets van jou karakter en opvoeding.

Sport se hoofdoel moet fisiese ontwikkeling en nie uitbranding of gebruik van verbode middels wees nie.

Geld moet nie die trekpleister wees nie, maar die voorreg om deel te neem.

Geskik vir Gr 4 - 7.

Lengte: 3 - 3.5 min

    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review