|
|
Kinders beoefen gesonde vermaak (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)
Produknommer
A0191
Kinders beoefen gesonde vermaak
Dames en here – die jeug van vandag is BEVOORREG om soveel verskillende vorme van vermaak te hê.
Vroeër jare moes kinders hulself vermaak met KLIPPE en VUURHOUTJIE-BOKSIES!!. OUERS:
Die dae van feëtjies en kaboutertjies is verby!!!
GUN ons DUS om deel te wees van die KUBER-generasie!!
Geskik vir Gr 4 - 7.
Lengte: 3 - 3.5 min
|