|
|
|
|
Die toekoms van Suid-Afrika se jeug het slegs betekenis as dit op 'n stabiele gesinslewe gebou word (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)
Produknommer
A0186
Die toekoms van Suid-Afrika se jeug het slegs betekenis as dit op 'n stabiele gesinslewe gebou word
As ouers sorg vir ‘n stabiele gesinslewe deur te SORG en te voorsien in fisiese behoeftes soos ‘n huis, kos en klere,
deur kinders te BESKERM teen die aanslae en stormwinde van die lewe, en deur hul kinders OP TE VOED en WAARDES te leer,
sal die opkomende geslag volwassene in SA, se TOEKOMS-SKIP in kalm waters vaar!
Geskik vir Gr 4 - 7.
Lengte: 3 - 3.5 min
|
|
|