Van toeka tot toekoms kan Suid-Afrika die verlede begrawe (Gr 8 - 12) (3 - 3.5min)
 

Van toeka tot toekoms kan Suid-Afrika die verlede begrawe (Gr 8 - 12) (3 - 3.5min)

Produknommer A0184

Van toeka tot toekoms kan Suid-Afrika die verlede begrawe

Die GESKIEDENIS-BOEKE kan nie herskryf word nie maar die ou dowwe lelike foto’s kan verwyder word.

Winston Churchill het gesê: Sommige volke dreig om te vergaan weens ‘n oormaat geskiedenis.

Kom ons sit die Toeka nou vir eens en vir altyd agter ons.

Kom ons kyk deur ‘n nuwe lens na die toekoms van SA: Tegnologiese vooruitgang, vrede, geleenthede en rolspeler op ‘n wêreld-forum.

Geskik vir Gr 8 - 12.

Lengte: 3 - 3.5 min

    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review