|
|
Die mens se uitkyk op die lewe bepaal sy toekoms in Suid-Afrika (Gr 8 - 12) (4min+)
Produknommer
A0182
Die mens se uitkyk op die lewe bepaal sy toekoms in Suid-Afrika
Die VRAAG is: Tot watter kategorie behoort JY?
Is jy die ROLLER-COASTER, stuit vir niks en niemand tipe?
Het jy OOGKLAPPE aan en stamp jy jou kop soos ‘n donkie teen dieselfde muur?
Haal jy die streke van ‘n VERKLEURMANNETJIE uit? Of SWEEF jy op die vlerke van ‘n AREND?
Geskik vir Gr 8 - 12.
Lengte: 4 min +
|