|
|
Is dit skaakmat vir Suid-Afrika se toekoms? Nee (Gr 8 - 12) (4min+)
Produknommer
A0180
Is dit skaakmat vir Suid-Afrika se toekoms? Nee
Die drang om te promoveer en uit te styg bo die wet van gemiddeldes DIT kan die jeug doen deur te werk en te leer,
deur die ekonomiese bloei tot ons voordeel te gebruik, deur onwrigbaar te glo in dit wat goed en reg is,
en deur die voorreg van vryheid te waardeer en reg te gebruik
Geskik vir Gr 8 - 12.
Lengte: 4 min +
|