|
|
Suid-Afrika se sport-talent is onder die vergrootglas (Gr 4 - 7) (4min+)
Produknommer
A0178
Suid-Afrika se sport-talent is onder die vergrootglas
Geweld in ons land maak dat kinders nie meer buite kan speel, balskop en boomklim om hul fisiese vaardighede en sporttalente te ontwikkel nie.
Ons word ingehok en toegesluit agter slot en grendel.
Die rusbank-aartappel sindroom veroorsaak ook dat kinders, jongmense en grootmense te lui is om aan sport deel te neem, en so die geleentheid ontneem word om hulle talente te ontwikkel.
Geskik vir Gr 4 - 7.
Lengte: 4 min +
|