Suid-Afrika se mense is soos rugby-spelers (Gr 4 - 7) (4min+)
 

Suid-Afrika se mense is soos rugby-spelers (Gr 4 - 7) (4min+)

Produknommer A0177

Suid-Afrika se mense is soos rugby-spelers

Natuurlik sorg SA se diversiteit vir verskillende soorte spelers op die veld.

Die jongmense – dis nou ons - doen die dryfwerk. Ongelukkig kry ons ook die lynstaners.

Die kritici wat op die kantlyn staan en bevele uitblaf – Die skrummers in SA glo aan: vat wat jou toekom.

Die 3-drukkers en skopskoene in SA is die mense wat ‘n passie vir hul land, sy mense en geleenthede het.

Geskik vir Gr 4 - 7.

Lengte: 4 min +

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review