Suid-Afrika koop die tyd uit (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)
 

Suid-Afrika koop die tyd uit (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)

Produknommer A0175

Suid-Afrika koop die tyd uit

Ons stap ewe kordaat deur die strate van SA – met ‘n duur Swatch, Guess of Fossil aan die arm – Sonder om te besef dat die tegnologiese wonderwerkie doelgerig en verbete die minute verby tik!

SA sal moet wakker skrik en besef: Vermorste ure kan nie weer ingehaal word nie!

Die toekoms wag vir niemand! Gryp dus elke moontlike geleentheid aan om ‘n OMGEE-lewe te leef, om te bou ipv breek, en te belê in die toekoms!

Gr 4 - 7

3 - 3.5 min

    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review