|
|
Die kleursweep het geklap (Gr 8 - 12) (4min+)
Produknommer
A0174
Die kleursweep het geklap
Die swepe klap links en regs! Ons – die jeug van SA – het nou net mooi genoeg gehad! Ons klim uit die swart put van blaam en naywer en bêre die sweep van vernietiging.
Ons gryp na ‘n reënboogtoekoms van vrede, sonskyn, groei, erfenis, rykdom en prestasie!
Onthou – sê Antjie Kroch – Dit is God se verfkwas wat ek en jy gebruik om kleur te gee aan doeke gekerf uit mensesiele!!
Geskik vir Gr 8 - 12.
Lengte: 4 min +
|