|
|
Daar is net een Suid-Afrika (Gr 8 - 12) (4min+)
Produknommer
A0169
Daar is net een Suid-Afrika
Hierdie is ‘n plek waar ons behoort en wat met bloed gekoop is!
‘n Plek waar ons die malse son oor ons voel skyn en waar ons uniek tradisies uitleef.
Laat die erwe van ons vadere vir ons kinders erwe bly.
Knegte van die Allerhoogste. Teen die hele wêreld vry.
Geskik vir Gr 8 - 12.
Lengte: 4 min +
|