Tieners ignoreer die stopstrate van die lewe (Gr 8 - 12) (4min+)
 

Tieners ignoreer die stopstrate van die lewe (Gr 8 - 12) (4min+)

Produknommer A0168

Tieners ignoreer die stopstrate van die lewe

Ouers se teenkanting en nee-antwoorde word gesien as pretbederwery en nie as kosbare raad nie.

Groepsdruk maak dat tieners in slaggate trap wat hul lewens dikwels verongeluk.

Gemorskos en ongesonde eetgewoontes word bo gesondheid gestel.

En omdat tieners so besig is om te koes vir al die verkeer op die pad, sien hulle nie die lewensreddende kat-oë op die pad raak nie.

Geskik vir Gr 8 - 12.

Lengte: 4 min +

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review