|
|
Die mens is sy eie kompas (Gr 8 - 12) (4min+)
Produknommer
A0167
Die mens is sy eie kompas
Die mens is die bestuurder van sy eie lewenstrein.
Jy koop jou kaartjie en kies of jy gewild of bruikbaar gaan wees.
Jy besluit of jy kwaad, of kole gaan stook, die vraag is: Gaan jy jou staal wys, of die spoor byster raak?
Geskik vir Gr 8 - 12.
Lengte: 4 min +
|