Die mens gebruik 'n kompas om sy rigting te bepaal (Gr 8 - 12) (4min+)
 

Die mens gebruik 'n kompas om sy rigting te bepaal (Gr 8 - 12) (4min+)

Produknommer A0166

Die mens gebruik 'n kompas om sy rigting te bepaal

Tieners geniet hul vryheid, breek reëls en verskuif grense, maar moet 'n duur prys betaal vir die feit dat hul 'n stroom-op rigting kies.

Studente is rigtingloos en besef nie dat hulle kosbare tyd en geleenthede deur hul vingers laat glip nie.

Getroudes kry rigting in hul beroepslewe, maar vergeet om hul kinders saam op reis te neem.

Die ou mensies verloor hulle brille, kieries en sleutels en daarom kan hulle nie die pad sien of voel nie,

Geskik vir Gr 8 - 12.

Lengte: 4 min +

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review