Lewe se advertensieborde is rigting-aanwysers (Gr 8 - 12) (4min+)
 

Lewe se advertensieborde is rigting-aanwysers (Gr 8 - 12) (4min+)

Produknommer A0165

Lewe se advertensieborde is rigting-aanwysers

MTN se paaie lei partykeer na nêrens.

Mr. Muscle en die Pink Ladies lê dikwels stukkend langs die pad van die lewe omdat hulle die noodlot tart.

Kit Kat se net-nou straat lei na iewers-in-die-niet-plein.

Sel-C leef alleen en in selfsug.

Geskik vir Gr 8 - 12.

Lengte: 4 min +

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review