|
|
Twee van die grootste prestasies die afgelope tien jaar (Gr 4 - 7) (2 - 2.5min)
Produknommer
A0159
Twee van die grootste prestasies die afgelope tien jaar
In 1995 HER-ENIG FRANCOIS PIENAAR en die SPRINGBOKKE ‘n verdeelde land op die sportveld.
Suid-Afrika staan soos EEN MAN op en juig, toe die GROEN en GOUD die rugby-wêreldbeker huis toe bring!
One eie MARK SHUTTLEWORTH maak geskiedenis deur te gaan seker maak dat die MAAN nie van KAAS gemaak is nie…!
Geskik vir Gr 4 - 7.
Lengte: 2 - 2.5 min
|