|
|
Ouerskap se aandeleprys het geval (Gr 8 - 12) (3 - 3.5min)
Produknommer
A0158
Ouerskap se aandeleprys het geval
‘n Hele gesin se lewens hang aan ‘n draadjie, as ouers die waarde van hul opvoedings-taak geringskat.
Die aandele-mark is mens-gemaak en wispelturig.
Daarom beland 1 uit elke 3 huwelike in die egskeidingshof!
Daarom verkies ouers om gehoorsaam te wees aan hul streng kinders, en daarom word koue materiële dinge gebruik om kinders mee te sus.
Geskik vir Gr 8 - 12.
Lengte: 3 - 3.5 min
|