|
|
Oudword is 'n siekte in 'n mens se kop (Gr 8 - 12) (4min+)
Produknommer
A0152
Oudword is 'n siekte in 'n mens se kop
Daar sal altyd die Blou Kase wees wat steen en been kerm en kla.
Die Melrose Smeerkase sleep die verlede met hulle saam en vergeet dat die lewe uit nou en hier bestaan.
Die Elite Senior burgers hou die mensdom op hul tone.
Die Cheddars is die sout van die aarde soos die wysgeer Salomo dit beskryf.
Geskik vir Gr 8 - 12.
Lengte: 4 min +
|