Ons kla met die kan petrol onder die arm (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)
 

Ons kla met die kan petrol onder die arm (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)

Produknommer A0150

Ons kla met die kan petrol onder die arm

Intussen leef ons eintlik in Alice se Wonderland!

Ons het meer as genoeg kos op die tafel: Ons het ‘n gesonde liggaam waarmee ons kan hardloop, speel, en leer.

Ons het ‘n familie wat ons liefhet en beskerm! Wat meer kan ons vra?

Geskik vir Gr 4 - 7.

Lengte: 3 - 3.5 min

    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review