|
|
Monsters is net bangmaakgoed (Gr 1 - 3) (1 - 1.5min)
Produknommer
A0149
Monsters is net bangmaakgoed
Seuns hou van goggas en monsters en grillerige goed.
Ons het nie 'n bang haar op ons kop nie!
Vir ons is 'n aaklige monster wat veronderstel is om ons bang te maak, eintlik 'n oulike ou troeteldiertjie!
Geskik vir Gr 1 - 3.
Lengte: 1 - 1.5 min
|