Misverstande vind plaas tussen die alledaagse blaaie van die lewe (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)
 

Misverstande vind plaas tussen die alledaagse blaaie van die lewe (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)

Produknommer A0147

Misverstande vind plaas tussen die alledaagse blaaie van die lewe

Die dikvellige mansmense is baie sensitief wanneer daar snedige aanmerkings gemaak word oor dit wat vir hulle belangrik is. Dan verander dik vriendskappe in bloedige boksgevegte.

Die Evas-geslag sukkel geweldig om te fokus op die positiewe dinge in die lewe. As die bom bars, hou jy jouself maar skaars...

Die ‘verstandelose’ tieners glo daaraan om alles te beproef, en die goeie te behou.

Geskik vir Gr 4 - 7.

Lengte: 3 - 3.5 min

    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review