Ouers beleef hul amper-tieners as halstarige donkies (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)
 

Ouers beleef hul amper-tieners as halstarige donkies (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)

Produknommer A0146

Ouers beleef hul amper-tieners as halstarige donkies

Ons is eintlik skatlike goedjies, maar ons word halstarrige donkies as julle ons met moenies bombardeer,

of onsensitief is oor ons liggame wat verander, of ons met miskoek-woorde gooi.

Geskik vir Gr 4 - 7.

Lengte: 3 - 3.5 min

    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review