Misverstande ontstaan omdat mense hardkoppig is (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)
 

Misverstande ontstaan omdat mense hardkoppig is (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)

Produknommer A0144

Misverstande ontstaan omdat mense hardkoppig is

Die dienende Martha ma's hou nie daarvan om misken te word nie, want dan trek hulle hul voorskote uit en hul snyerspakkies aan, en gaan werk vir base wat hul waardeer.

Die boelies word misverstaan omdat hulle hul soos buffels gedra.

Cinderella voel sy word stief behandel, omdat sy nie al die aandag kry nie.

En Rooikappie word 'n rebel omdat sy nie weet hoe om haar vryheid te hanteer nie.

Geskik vir Gr 4 - 7.

Lengte: 3 - 3.5 min

    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review