|
|
Misverstande ontstaan as ons nie na ons vriende se pype dans nie (Gr 8 - 12) (4min+)
Produknommer
A0143
Misverstande ontstaan as ons nie na ons vriende se pype dans nie
Die can-can poppies hou van wilde partytjies en sleep jou in by drank, dwelms en ongure dinge.
Dit veroorsaak groot misverstande en oneindige hartseer.
Die Rap-vriende hou daarvan om loslit te lewe en alles oorboord te gooi – ook jou inhibisies!
Die Hip-Hoppers trap op jou gevoelens en steel jou baie spesiale vriend sonde om te blik of te bloos!
Geskik vir Gr 8 - 12.
Lengte: 4 min +
|