Misverstande bekruip die mens soos 'n seerower in die nag (Gr 8 - 12) (4min+)
 

Misverstande bekruip die mens soos 'n seerower in die nag (Gr 8 - 12) (4min+)

Produknommer A0141

Misverstande bekruip die mens soos 'n seerower in die nag

Want volgens 'n berig in Beeld van 19 Nov 08 is 'n olie-tenkskip deur seerowers beroof!

Misverstande ontstaan daagliks. Broers en susters krap mekaar se oë uit oor nietighede.

Ouers oordryf die paplepel strafmiddel, of gee hul kinders 'n koue skouer.

En groepsdruk beroof tieners van hul mens-waardigheid.

Geskik vir Gr 8 - 12.

Lengte: 4 min +

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review