Menslike hulpbronne is die kantoorbaas se grootste kopseer (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)
 

Menslike hulpbronne is die kantoorbaas se grootste kopseer (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)

Produknommer A0140

Menslike hulpbronne is die kantoorbaas se grootste kopseer

Die kantoor-juffie konsentreer op haar voorkoms in plaas van haar werk.

Mnr. Weet-alles verorber inligting vir ontbyt, en weet wat in die wêreld aangaan.

Professor Verstrooid lyk nie op die oog af soos 'n Nobel pryswenner nie, maar hy maak tog 'n fenominale deurbraak.

Mev. Pynlik Perfek gee almal 'n pyn, maar laat die maatskappy op geoliede wiele hardloop.

Geskik vir 4 - 7.

Lengte: 3 - 3.5 min

    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review