Die media het 'n negatiewe invloed op tieners (Gr 8 - 12) (4min+)
 

Die media het 'n negatiewe invloed op tieners (Gr 8 - 12) (4min+)

Produknommer A0139

Die media het 'n negatiewe invloed op tieners

Die stinkende kakiebos groei reg onder ons neuse! Internet is 'n knoppie se kliek ver en natuurlik gaan ons eksperimenteer, ondersoek instel en ons vingers verbrand!

Die media bombardeer ons met die gif melkbos van oorlog, moord, diefstal en bedrog.

Die bitter gousblomme van ewige diëte en mooi lyk laat 'n wrang smaak in ons monde.

Geskik vir Gr 8 - 12.

Lengte: 4 min +

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review