|
|
Die Paparazzi ken geen genade nie (Gr 8 - 12) (2 - 2.5min)
Produknommer
A0138
Die Paparazzi ken geen genade nie
Dames en here – die Papparatzi het net een doel voor oë: Om te beswadder en mense van hul menswaardigheid te stroop.
Hulle is genadelose nuushonde wat op die uitkyk is vir sensasionele snert.
Hulle lê geduldig en wag vir hul prooi en spring dan agter die bos uit om hul te verskeur!!
Geskik vir Gr 8 - 12.
Lengte: 2 - 2.5 min
|