|
|
Ons kan die nagmerries van die lewe in daghingse verander (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)
Produknommer
A0133
Ons kan die nagmerries van die lewe in daghingse verander
Dit is natuurlik ‘n perd van ‘n ander kleur as jy net ‘n baksteen hoog is soos ek!
Kinders ervaar baie dinge in die lewe as nagmerries wat jou agtervolg, maar die geheim is om jou vrese te besweer.
Jou ouerhuis is die ideale plek waar jy jouself kan wees.
Deur goed te doen aan boelies, sal jy hulle lelik op hul neuse laat kyk.
Geskik vir Gr 4 - 7.
Lengte: 3 - 3.5 min
|