|
|
Volwassenes besef dat hul die dag moet gryp en die tyd uitkoop (Gr 8 - 12) (3 - 3.5min)
Produknommer
A0132
Volwassenes besef dat hul die dag moet gryp en die tyd uitkoop
Hou dit vas – hierdie dag, want more is dit dalk vir ewig te laat…!
Om vas te klou aan die gisters, is sinneloos.
Om net te hoop op die mores, is waaghalsig.
Om jou drome te bewaarheid, is verstandig.
Geskik vir Gr 8 - 12.
Lengte: 3 - 3.5 min
|