|
|
|
|
'n Tiener se huiwering op die drumpel van die volwasse lewe laat hom terugverlang na sy kinderdae (Gr 8 - 12) (3 - 3.5min)
Produknommer
A0131
'n Tiener se huiwering op die drumpel van die volwasse lewe laat hom terugverlang na sy kinderdae
As ek maar geweet het hoe ongekompliseerd die lewe was toe ek 6 jaar oud was, dan het ek langer klein gebly!
Volwasse-word gaan gepaard met lewensbelangrike keuses. Jou loopbane bepaal die rigting van jou lewenskip.
Vriende se invloed bepaal of jy op koers gaan bly, en jou hartsake bepaal of jy ‘n gelukkige Adam gaan wees,
Geskik vir Gr 8 - 12.
Lengte: 3 - 3.5 min
|
|
|