|
|
Elke mens speel 'n belangrike rol in die toneelstuk van die lewe (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)
Produknommer
A0130
Elke mens speel 'n belangrike rol in die toneelstuk van die lewe
Ons kan beslis nie toelaat dat die komedie verander in ‘n - tragedie…!!
En dit kan baie maklik gebeur as ons nie tyd maak vir mekaar, en vir speel en ontspan nie.
As elke mens op aarde sy rol met oorgawe speel – asof die gordyn enige oomblik gaan sak, sal die wêreld ‘n beter plek wees!
Geskik vir Gr 4 - 7.
Lengte: 3 - 3.5 min
|