Lente se nuwe beginne laat die mens dans (Gr 4 - 7) (2 - 2.5min)
 

Lente se nuwe beginne laat die mens dans (Gr 4 - 7) (2 - 2.5min)

Produknommer A0129

Lente se nuwe beginne laat die mens dans

Lente is die hop-skop, punt-in-die-wind, borrellende tyd van die jaar.

Dit beteken groei en vernuwing, maltrap uitdagings, en natuurlik…….verlief wees!!

Geskik vir Gr 4 - 7.

Lengte: 2 - 2.5 min

    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review