Nagmerries is deel van ons daaglikse bestaan (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)
 

Nagmerries is deel van ons daaglikse bestaan (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)

Produknommer A0128

Nagmerries is deel van ons daaglikse bestaan

Daar is baie nagmerries wat nie net ons nagrus versteur nie, maar ook ons daaglikse lewe in chaos verander.

Eskom se kragonderbrekings is ‘n groot irritasie en kos mense baie aan tyd en geld.

Die Xenofobia-nagmerrie dompel ons land verder in geweld en skend ons buitelandse beeld.

Onophoudelike prysstygings is besig om Jan Alleman dood te wurg en stuur af op ‘n ramp.

Geskik vir Gr 4 - 7.

Lengte: 3 - 3.5 min

 

    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review