|
|
Kinders lewe saam met monsters (Gr 4 - 7) (2 - 2.5min)
Produknommer
A0127
Kinders lewe saam met monsters
Die monsters in die werklike lewe, is 'n probleem!
Aspoestertjie se lewe word versuur deur boelies.
Die Slapende Skoonheid skel en baklei in plaas van verdra.
En Sneeuwitjie eet die giftige appel en gaan dood...
Geskik vir Gr 4 - 7.
Lengte: 2 - 2.5 min
|