|
|
Die lewe is 'n rooi-letter belewenis (Gr 8 - 12) (4min+)
Produknommer
A0123
Die lewe is 'n rooi-letter belewenis
Rooi Ferrari’s laat jou vir 'n oomblik op die kruin lewe - en dan val jy jou nerwe af!
Die kollig mense hou van rooi tapyte en flitsende kamaras, maar hulle veroorsaak ook rooi verleenthede.
Agressie laat jou rooi sien en in die warmwater beland.
Gelukkig is rooi ook simbolies vir verlief-wees, maar ingesluit in die pakkie is ook hartseer van verbrokkelde verhoudings.
Geskik vir Gr 8 - 12.
Lengte: 4 min +
|