Die lewe trek 'n pienk streep deur elke mens se lewe (Gr 8 - 12) (4min+)
 

Die lewe trek 'n pienk streep deur elke mens se lewe (Gr 8 - 12) (4min+)

Produknommer A0121

Die lewe trek 'n pienk streep deur elke mens se lewe

Pienkvoetjies se volmaaktheid laat 'n mens snak na jou asem.

Pienk roomys en skoenlappers maak 'n kind se lewe sinvol.

Pienk pajama-geheime beteken tiener-kind is besig om haar vlerke te sprei.

Pienk hartjies spel verlief-wees.

Kantoor-juffie uitgedos in pienk probeer hard om te oorleef in die korporatiewe wêreld.

n Pienk troudag laat 'n meisie se drome waar word,

Geskik vir Gr 8 - 12.

Lengte: 4 min +

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review