Groen maak die lewe interessant (Gr 4 - 7) (4min+)
 

Groen maak die lewe interessant (Gr 4 - 7) (4min+)

Produknommer A0120

Groen maak die lewe interessant

Ontgroening is iets wat ons maar met 'n knippie sout moet neem.

Ons besef daar is 'n paar stadiums in jou lewe wanneer jy gaan groen voel.

Die nuwe idee dat groen slaaiblare en komkommerskyfies gesond is, geld beslis nie vir lewenslustige groeiende jong manne soos ons Gr.8's nie!

Die groen-oog jaloesie monster treiter 'n mens soms, maar dit is normaal om te begeer.

Die groen-muf gekerm van ouers is iets waaraan ‘n mens gewoond raak en dan hou jy jouself so doof soos ‘n kwartel.

Die groen Springboktrui is iets wat ons harte warm laat klop en hul sukses is iets waarna ons strewe.

Geskik vir Gr 4 - 7.

Lengte: 4 min +

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review