Elke stadium van die lewe het 'n silwer skakering (Gr 8 - 12) (2 - 2.5min)
 

Elke stadium van die lewe het 'n silwer skakering (Gr 8 - 12) (2 - 2.5min)

Produknommer A0119

Elke stadium van die lewe het 'n silwer skakering

Elke stadium van 'n mens se lewe het 'n silwer skakering.

Silwer laat 'n kind se oë blink, want dit beteken persente en verrassings.

Tieners aanvaar al die uitdagings wat die aanloklike kleur – silwer - bied,

en oumense pik 'n traan weg oor al die silwer oomblikke in hul lewe.

Geskik vir Gr 8 - 12.

Lengte: 2 - 2.5min

    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review