|
|
Blou Maandae is deel van ons daaglikse bestaan (Gr 8 - 12) (2 - 2.5min)
Produknommer
A0117
Blou Maandae is deel van ons daaglikse bestaan
Die bloedrooi kokketterige tafeldoekie bring my wêreld in perspektief: Blou Maandag opdrifsels sal daar altyd wees, maar dit is gelukkig van korte duur,
want soos die blinde, Engelse skrywer – Hellen Keller – sê: Die lewe is 'n rooi-ryp granaat wat gepluk MOET word!
Geskik vir Gr 8 - 12.
Lengte: 2 - 2.5 min
|