Die skool mag my kosblik voorskryf (Gr 4 - 7) (2 - 2.5min)
 

Die skool mag my kosblik voorskryf (Gr 4 - 7) (2 - 2.5min)

Produknommer A0113

Die skool mag my kosblik voorskryf

Dames en here – as die skool jou kosblik voorskryf, sal almal vir die eerste ruk op aandag spring, want ma’s sal moet halt roep met gemorskos;

pa sal links en regs kan spaar omdat hy nie meer pienk en blou note hoef uit te deel nie;

 juffrou sal die kinders salueer, omdat hulle sulke spog-werk lewer;

en ons kinders sal presterende normale woelwaters wees!!

Geskik vir Gr 4 - 7.

Lengte: 2 - 2.5 min

 

    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review