Ons ou volkie se lewe draai om kos (Gr 4 - 7) (4min+)
 

Ons ou volkie se lewe draai om kos (Gr 4 - 7) (4min+)

Produknommer A0110

Ons ou volkie se lewe draai om kos

Dat navorsing bewys het dat 14 uit elke 100 Suid-Afrikaners lief is vir eet.

Kinders kan nie wag vir pouse om te sien wat ma ingepak het om te eet nie, en ken die geheim om ma’s te laat swig voor die versoeking van gemorskos.

Ma’s moet op hulle beurt kan kers vashou by hul voorgeslagte se kookvernuf.

Daarom is hulle maar te dankbaar vir mense soos Kolonel Saunders wat die kopseer van kosmaak in ‘n gejaagde lewe vir hulle help ligter maak.

En natuurlik hou die pa’s nie van droë bek sit voor die TV nie!

Geskik vir Gr 4 - 7.

Lengte: 4 min +

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review