Die moderne mens is vasgevang in 'n web van ongesonde eetgewoontes (Gr 8 - 12) (3 - 3.5min)
 

Die moderne mens is vasgevang in 'n web van ongesonde eetgewoontes (Gr 8 - 12) (3 - 3.5min)

Produknommer A0109

Die moderne mens is vasgevang in 'n web van ongesonde eetgewoontes

Die mens is besig om sy eie gat te grawe.

Ongesond eet het ‘n groter kans om ons ondergang te beteken as ‘n aardbewing, vigs of ‘n chemies oorlog.

Stop die gejaag na wind, haal die voorskootjies uit en gooi die mikrogolf oond met sy skadelike hoë frekwensie radiostrale by die agterdeur uit!

Belê in jou toekoms deur gesond te eet…!!!

Geskik vir Gr 8 - 12.

Lengte: 3 - 3.5 min

    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review