Kos is nie 'n troosmiddel nie (Gr 1 - 3) (2 - 2.5min)
 

Kos is nie 'n troosmiddel nie (Gr 1 - 3) (2 - 2.5min)

Produknommer A0107

Kos is nie 'n troosmiddel nie

Kinders verdrink letterlik hul hartseer in kos - Het 'n studie deur FAMSA getoon.

Boeliery is die nuwe tydverdryf by skole. Kinders word fisies en geestelik afgeknou.

Hierdie letsels maak dat kinders na kos gryp as panser teen seerkry.

Geskik vir Gr 1 - 3.

Lengte: 2 - 2.5min

 

    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review