|
|
Die mens se gesondheid is in die weeg-skaal (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)
Produknommer
A0106
Die mens se gesondheid is in die weeg-skaal
Die weegskaal balanseer lankal nie meer nie! Aan die eenkant ooreet mense hulle.
Hulle ly aan vetsug wat die liggaam aftakel.
Aan die ander kant gaan mense op ‘n eetstaking wat die liggaam se organe tot stilstand ruk.
En in die middel, sit die onaktiewe rusbank-aartappels wat op hul rûe lê en uitrys soos brode….
Geskik vir Gr 4 - 7.
Lengte: 3 - 3.5min
|