Die bitter stryd met die skaal is besig om ons onder te kry (Gr 8 - 12) (4min+)
 

Die bitter stryd met die skaal is besig om ons onder te kry (Gr 8 - 12) (4min+)

Produknommer A0104

Die bitter stryd met die skaal is besig om ons onder te kry

Ongelukkig is die oorsake van ooreet lewensgevaarlik en sal ons moet briek aandraai!

‘n Mens se hart kan ook net soveel hanteer. Die oplossing vir oorgewig is beheer.

Moet ook nie, teenslae, mislukkings en stres verwerk deur kos as susmiddel te gebruik nie!!

Ann Luna skryf in Finesse van April 2006 dat kos ons afgod geword het!!

Geskik vir Gr 8 - 12.

Lengte: 4 min +

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review