Die skool mag nie my kosblik voorskryf nie (Gr 1 - 3) (2 - 2.5min)
 

Die skool mag nie my kosblik voorskryf nie (Gr 1 - 3) (2 - 2.5min)

Produknommer A0103

Die skool mag nie my kosblik voorskryf nie

Dames en here - ek sit my voet neer!

Die skool mag nie my kosblik voorskryf nie! My ma kan my kos maak.

Sy pak gesond en interessant, En bederf my soms met snoepie-geld.

En haar briefies laat my hart warm klop!

Geskik vir Gr 1 - 3.

Lengte: 2 - 2.5min

    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review