|
|
Witbroodjies bestaan nie (Gr 1 - 3) (2 - 2.5min)
Produknommer
A0101
Witbroodjies bestaan nie
In ons huis word ALMAL – selfs die hond – Soos witbroodjies behandel.
Bainbridge het gesê: Kinders is soos nuwe skoene wat ‘n mens blase gee….
Gelukkig is ons baie duur, en sal ons ouers dit nie waag om hul bruin-broodjies weg te gooi nie….!!
Geskik vir Gr 1 - 3.
Lengte: 2 - 2.5min
|