Die mens kompeteer met tyd (GR 8 - 12) (4min+)
 

Die mens kompeteer met tyd (GR 8 - 12) (4min+)

Produknommer A0097

Die mens kompeteer met tyd

Dames en here - CECILE BURGER sê: Die mens dink aan tyd in terme van MINUTE, URE, DAE, MAANDE en JARE,

Maar GOD MEET tyd aan die EWIGHEID.

ONTHOU: Die getik van die horlosie STOP NOOIT!!! MAAR die mens MOET stop om te BESIN.

Geskik vir Gr 8 - 12.

Lengte: 4 min +

 

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review