|
|
Kinders voel hul word soos Aspoestertjie behandel (Gr 4 - 7) (2 - 2.5min)
Produknommer
A0095
Kinders voel hul word soos Aspoestertjie behandel
Geen kind verdien om soos Aspoestertjie te vlug elke keer wanneer die klok 12 - uur slaan nie!!
Die gesin behoort sy breekwater teen die lewe te wees - soos Antjie Kroch dit beskryf in haar gedig "Ma".
Boelies behoort in torings opgesluit te word en die sleutels weggegooi te word!
En kinders se drome mag nie geskend word nie...!
Geskik vir Gr 4 - 7.
Lengte: 2 - 2.5min
|